Daar Doer in Die Bosveld - Jim Reeves
Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly;
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my
Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe -
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby
Daar doer in die Bosveld
Daar wil ek bly;
Daar doer in die Bosveld
Daar's rus vir my
Deur heimwee gedrewe
Daar wil ek lewe -
In vreedsaamheid en stilte
Gaan die tyd verby